Saturday, June 28, 2014

Ontwaak

Jou oё oop.
Jou warm lyf langs myne.

Buite waai die wind deur
die oranje, verlepte
blare.

Ek soek vryheid, maar
vind niks.

Soms dink ek jy is my
vryheid, die uitweg na
‘n ander wêreld.

Ek ontwaak van ‘n nagmerrie.
Ek laat jou in so doen jou
ding.

Skielik skrik ek.
Sien my bed is leeg.

Alles was toe net ‘n droom.

No comments:

Post a Comment