Tuesday, September 2, 2014

'n Gedagte

Daar is ‘n verlange na iets.
Sonder enige gevoelings aangeheg.

Dit is my gedagtes wat volg saam die ritme van die musiek.
Ek hoor stemme wat praat, maar ek luister nie.

Ek dink.

Daar staan ‘n bottlewyn, rooi.
Daar word gepraat van dinge wat ons spot,

Tog dink ek nogsteeds.



No comments:

Post a Comment