Wednesday, September 24, 2014

Iets onnodig

Ek weet nie mee hoe om, om jou te wees nie.
Ek hou jou te veel in ag.

Jy maak my brein anders dink,
My gevoelings in ander dimensies sink.

Stadig, maar seker besef ek...
Jy is ook net mens

Jy maak my gelukkig,  so hoekom moet ons aanhou dit analiseer?

No comments:

Post a Comment