Tuesday, November 4, 2014

Dit vat tyd.

Besef jy dit is
Realiteit die.

Ons hou nogsteeds aan om te probeer wys alles is, okay!
Is dit?

Jy verloor jou gedagtes
Jy sien nie eers hoe tyd verby gaan nie.

Besef jy dat die lewe aangaan?

Min mense doen. 

No comments:

Post a Comment