Wednesday, November 12, 2014

Die keer is dit anders.

Jy wandel in my kop rond,
Al het ek gesê jy moet fokof.
Jy is nogsteeds een van my hart se punte.

Jy maak my glimlag,
Jy maak my gelukkig, 
Maar die keer is dit anders...

Ek voel nie meer soos wat ek gevoel het nie.
Die is anders.

Dalk is dit net my brein wat shit,
Oor dink...                                    
Dalk is dit net anders, want            
Jy maak my anders voel.

Jy maak my só voel,
Om rede...?
Wel ek weet nie.         

Tog soek ek jou nogsteeds,elke keer wat ek nag sê vir die wêreld.

No comments:

Post a Comment