Tuesday, July 8, 2014

Die nag só sag

Die dae so lank
Die nag so kort.

Wind waai en fluister vir mekaar om die hoekies.
Ek kan hoor hoe die donderstorm vorm.

Die blare waai en die wolkies gesels
Daar blaf 'n hond in die verte.

Die karre raak al hoe minder
en die nag word sag.

Terwyl die reëndruppels val teen my venster
So word my aand al hoe sagter.

No comments:

Post a Comment